ALDA: Week 10

ALDA: Week 10

University

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Sejarah Kebudayaan Islam

Sejarah Kebudayaan Islam

10th Grade - Professional Development

10 Qs

DAA-UNIT III

DAA-UNIT III

University

10 Qs

Wichtige Begriffe - Welcome Week 1. Teil

Wichtige Begriffe - Welcome Week 1. Teil

University

10 Qs

Couverture du risque de change

Couverture du risque de change

KG - University

10 Qs

QTDN K17 - TEST 2

QTDN K17 - TEST 2

University

10 Qs

DỊCH VỤ GIÁM ĐỊNH THƯƠNG MẠI

DỊCH VỤ GIÁM ĐỊNH THƯƠNG MẠI

University

10 Qs

Harry Potter

Harry Potter

1st Grade - Professional Development

10 Qs

Die direkte Methode

Die direkte Methode

University

11 Qs

ALDA: Week 10

ALDA: Week 10

Assessment

Quiz

Education

University

Medium

Created by

Hardus Ludick

Used 5+ times

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

In watter opsie is die teksverwysing korrek?

Volgens (Du Preez, 2019:35) is dit onwaarskynlik dat …

Volgens Du Preez, (2019:35) is dit onwaarskynlik dat …

Volgens Du Preez (2019:35) is dit onwaarskynlik dat …

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie is (volgens Hardus) jou beste maatjie op universiteit?

Voorhuis

F1

Die biblioteek (en bib se webwerf)

Bourbons

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Woorde/frases soos gevolglik, derhalwe, egter, bygesê, omdat, in die vorige afdeling is voorbeelde van:

verbandsmerkers / diskoersmerkers

objektiwiteit

argumentasiestrukture

passiefkonstruksie

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die drie tipes argumenstrukture wat ons bespreek het, is abduktief, deduktief en …

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die volgende broninskrywing is ’n voorbeeld van watter tipe bron?

Du Plooy, G. 2013. Die aard van albatrosse. Natuur & besinning, 25(3):24-59.

’n Hoofstuk in ’n versamelwerk

’n Artikel in ’n joernaal

’n Boek

’n Artikel in ’n koerant

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Identifiseer die argumentasiefout:

Karen Zoid het in die afgelope twee dekades ’n prominente musiekkunstenaar in Suid-Afrika geword. Die afgelope twee dekades is daar ’n toename van korrupsie in Suid-Afrika. Gevolgtrekking: Karen Zoid vererger korrupsie.

Sirkelargument

Emosie

Tradisie

Foutiewe gevolgtrekking