
Afrikaans taal hersiening
Authored by Caylin Gomes
World Languages
6th - 8th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die funksie van n bywoord in n sin?
Vervang n werkwoord.
Koppel sinne aan mekaar.
Beskryf n werkwoord.
Vervang n selfstandige naamwoord.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Watter sinoniem pas die beste by die woord "woedend"?
Kwaad
Verbaas
Opgewonde
ongelukkig
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die antoniem vir "eerlik"?
4.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 2 pts
Gebruik "omdat" om die volgende twee sinne saam te voeg.
Ek is honger. Ek maak vir my n toebroodjie.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die rol van 'n selfstandige naamwoord in 'n sin?
Beskryf 'n werkwoord.
Verwys na 'n persoon, plek of ding.
Koppel sinne aan mekaar.
Gee meer inligting oor 'n bywoord.
6.
OPEN ENDED QUESTION
1 min • 1 pt
Gebruik die homonieme van "oor" om die verskillende betekenisse duidelik te maak.
Evaluate responses using AI:
OFF
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
45 sec • 1 pt
Gee die regte vorm van die woord in hakkies.
Die leerder het 'n (nuut) tas gekry vir Graad 9.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?