
Figuurlike Taalgebruik
Authored by Conette Breda
Other
8th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Konnotatief is 'n ander woord vir figuurlike betekenis.
Onwaar
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kies die figuurlike taalgtebruik van die volgende uitdrukking:
DIs net die oortjies van die seekoei wat bo die water uitsteek.
Ons sien slegs die oortjies van die seekoei bo die water.
Die seekoei swem in vlak water.
Iemand is baie nuuskierig.
Dis net 'n klein deel van 'n groter probleem wat sigbaar is.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is nie 'n vorm van figuurlike taalgebruik nie?
Metafoor
Bywoord
Hiperbool
Ironie
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Eufemisme is:
(Kies die opsie wat die beste pas)
'n Vaste uitdrukking
Menslike eienskappe word aan dinge gegee wat nie mense is nie
'n Versagting om iets op 'n mooier manier te se.
'n Kort wysheid wat 'n lewensles bevat.
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Watter tipe figuurlike taalgebruik word in die volgende uitdrukking gebruik?
Sy hardloop so vinnig soos 'n jagluiperd?
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Verduidelik die verskil tussen 'n vergelyking en 'n metafoor.
7.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Skryf jou eie figuurlike uitdrukking om te wys dat iemand 'n baie harde hart het.
Evaluate responses using AI:
OFF
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?