4B Woororde Afrikaans FAL

4B Woororde Afrikaans FAL

4th Grade

12 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Meble

Meble

4th - 10th Grade

15 Qs

Brugklas voorbereiding SO Lezen H1 H2 en H5

Brugklas voorbereiding SO Lezen H1 H2 en H5

1st - 5th Grade

10 Qs

Deutschland

Deutschland

KG - 10th Grade

12 Qs

Naamvallen oefenquiz

Naamvallen oefenquiz

KG - Professional Development

14 Qs

Deutschland

Deutschland

1st Grade - University

10 Qs

Zwroty i wyrażenia (Familie und Freunde)

Zwroty i wyrażenia (Familie und Freunde)

1st - 5th Grade

17 Qs

Möbel

Möbel

4th - 8th Grade

10 Qs

Meble

Meble

1st - 12th Grade

14 Qs

4B Woororde Afrikaans FAL

4B Woororde Afrikaans FAL

Assessment

Quiz

World Languages

4th Grade

Hard

Created by

Cornelius Kandas Botha

Used 4+ times

FREE Resource

12 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(eet) (Hy) (elke ogged) (in die kombuis) (sy pap)

Hy eet sy pap elke oggend in die kombuis.

Hy eet elke oggend sy pap in die kombuis.

Hy elke oggend eet in die kombuis sy pap.

elke pggend hy eet in diie kombuis sy pap.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(elke dag) (speel) (Hulle) (in die park)

Hulle speel elke dag in die park

Hulle elke dag in die park speel

Hulle speel in die park elke dag

Hulle in die park speel elke dag

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(het) (elke dag) (My pa) (gery) (werk toe)

My pa gery werk toe elk dag het.

My pa het gery werk toe elke dag.

My pa het elke dag werk toe gery.

My pa elke dag het gery werk toe.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(lees) (Sy) (elke aand) (in die tuin) (haar boek)

Sy lees haar boek elke aand in die tuin.

Sy elke aand lees in die tuin haar boek.

Elke aand lees sy haar boek in die tuin.

In die tuin lees sy haar boek elke aand.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(skryf) (Hy) (elke week) (in sy dagboek)

Hy skryf elke week in sy dagboek.

Hy elke week skryf in sy dagboek.

Elke week skryf hy in sy dagboek.

In sy dagboek skryf hy elke week.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(hardloop) (Hulle) (elke Saterdag) (in die park)

Hulle hardloop elke Saterdag in die park.

Hulle elke Saterdag hardloop in die park.

In die park hardloop hulle elke Saterdag.

Elke Saterdag hardloop hulle in die park.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

(swem) (Hulle) (elke Sondag) (in die swembad)

Hulle swem elke Sondag in die swembad.

Hulle elke Sondag swem in die swembad.

In die swembad swem hulle elke Sondag.

Elke Sondag swem hulle in die swembad.

Create a free account and access millions of resources

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy

Already have an account?