
Die Periodieke Tabel van Elemente
Authored by Michellec Camacho
Science
9th Grade
Used 10+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
9 questions
Show all answers
1.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Watter inligting kan ons aflei van 'n element se posisie in die Periodieke Tabel? Met ander woorde: [2 punte] a) Wat sê dit vir ons as 'n element aan die linkerkant van die Periodieke Tabel voorkom? b) Wat sê dit vir ons as 'n element aan die regterkant van die Periodieke Tabel voorkom?
Evaluate responses using AI:
OFF
2.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Daar is drie unieke 'etikette' wat gebruik kan word om 'n element te identifiseer. Die eerste een is sy naam. Wat is die ander twee? [2 punte]
Evaluate responses using AI:
OFF
3.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Wat is die verband tussen die atoomgetal van 'n element en sy plek in die Periodieke Tabel? [1 punt]
Evaluate responses using AI:
OFF
4.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Watter element het die laagste atoomgetal? Skryf beide sy naam en sy simbool. [2 punte]
Evaluate responses using AI:
OFF
5.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Uitbreidingsvraag: Wat sê die atoomgetal van waterstof vir ons daarvan? [1 punt]
Evaluate responses using AI:
OFF
6.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Skryf die chemiese simbole vir al die elemente wat in dieselfde kolom is as die element met atoomgetal 9 (Let wel: Die kolomme in die Periodieke Tabel word Groepe genoem.) [2 punte]
Evaluate responses using AI:
OFF
7.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • 1 pt
Gee die name van die volgende Chemiese simbole • C • Na • Si • N • He • Cl • S • O
[8 punte]
Evaluate responses using AI:
OFF
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?