Graad 11 - Die Produksiefunksie

Graad 11 - Die Produksiefunksie

11th Grade

11 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Besigheidstudies Hersiening

Besigheidstudies Hersiening

11th Grade

13 Qs

klasseren

klasseren

2nd Grade - University

13 Qs

Bob sadino

Bob sadino

10th - 11th Grade

11 Qs

Vergadering 5 OOS

Vergadering 5 OOS

9th - 12th Grade

15 Qs

Productindelingen en onderdelen Quiz

Productindelingen en onderdelen Quiz

11th Grade

10 Qs

Helyi adók - bevezetés

Helyi adók - bevezetés

9th Grade - University

14 Qs

Auswirkungen der Abschreibung

Auswirkungen der Abschreibung

9th - 11th Grade

10 Qs

Graad 11 - Prysbeleid

Graad 11 - Prysbeleid

11th Grade

7 Qs

Graad 11 - Die Produksiefunksie

Graad 11 - Die Produksiefunksie

Assessment

Passage

Business

11th Grade

Medium

Created by

Luandi Uys

Used 1+ times

FREE Resource

11 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die _____ behels al die prosesse waarvolgens die organisatoriese hulpbronne van die besigheid aangewend word om die gewenste uitsette aan die verbruikers van die besigheid te lewer.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Die _____ behels die proses waarmee grondstowwe omskep word in voltooide produkte van hoogstaande gehalte, om aan die behoeftes van verbuikers te voldoen.

3.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 2 pts

Noem die twee hoofkategorieë produksiestelsels wat mens kry

Evaluate responses using AI:

OFF

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 2 pts

Onder watter produksiestelsel sal hierdie produk val?

Lotproduksie

Massaproduksie

Stukwerk

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 2 pts

"Nuwe produkte kan maklik ingesluit word in die produksieproses." Hierdie stelling is 'n kenmerk van watter produksiestelsel?

Massaproduksie

Lotproduksie

Stukwerk

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 2 pts

Massaproduksie staan ook bekend as ____

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 2 pts

Die volgende stelling is 'n voordeel van watter produksiestelsel?

"Die stelsel is meer aanpasbaar en dit is makliker om oor te skakel na nuwe produkte."

Massaproduksie

Stukwerk

Lotproduksie

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?