
Eksamenlokaal
Authored by Corne De Souza
World Languages
12th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die onderwerp van die gedig?
Reis
Vriendskap
Vrees en onsekerheid tydens eksamen
Liefde
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar speel die gedig af?
In 'n klas
In 'n park
In 'n winkelsentrum
In 'n eksamenlokaal
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter twee groepe word genoem?
Leerders en ouers
Leerders en toesighouers
Onderwysers en toesighouers
Leerders en onderwysers
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter atmosfeer word beskryf in die gedig?
Ontspanne
Stil en gespanne
Vrolik
Druk en chaoties
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer word eksamens gewoonlik geskryf?
Februarie
Desember
Januarie
Junie, September of November
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter versvorm word gebruik in die gedig?
Vrye vers
Sonnet
Limeriek
Haiku
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat word in strofe 4 van die gedig genoem?
Die leerders se antwoordstelle
Die tydsduur van die eksamen
Die toesighouer
Die eksamenlokaal
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?