Karakters in die Die Kruppel engel

Karakters in die Die Kruppel engel

12th Grade

10 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

KTBW

KTBW

8th - 12th Grade

10 Qs

Afrikaan_diehuisluister

Afrikaan_diehuisluister

9th Grade - University

15 Qs

Kruppel Engel (6)

Kruppel Engel (6)

12th Grade

10 Qs

Telwoorde, Tussenwerpsels, Voorsetsels en Voegwoorde

Telwoorde, Tussenwerpsels, Voorsetsels en Voegwoorde

8th - 12th Grade

10 Qs

Woordsoorten: ZWW, HWW of KWW?

Woordsoorten: ZWW, HWW of KWW?

KG - University

15 Qs

Verjaardag juf Loes

Verjaardag juf Loes

1st - 12th Grade

11 Qs

Selfstandige en byvoeglike naamwoorde

Selfstandige en byvoeglike naamwoorde

8th - 12th Grade

10 Qs

Direkte en indirekte rede

Direkte en indirekte rede

8th - 12th Grade

10 Qs

Karakters in die Die Kruppel engel

Karakters in die Die Kruppel engel

Assessment

Quiz

Other

12th Grade

Easy

Created by

Corne De Souza

Used 2+ times

FREE Resource

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar wil Tina wegloop heen?

Pretoria

Durban

Kaapstad

Johannesburg

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die voorkoms van die straatkind?

Hy is 'n ryk sakeman

Hy is 'n suksesvolle akteur

Hy is baie arm

Hy is 'n dokter

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n eienskap van Ant Lya?

Sy is 'n vinnige jagluiperd

Sy is 'n ou hond wat nie nuwe maniere gaan leer nie

Sy is 'n jong kat wat baie nuuskierig is

Sy is 'n slim uil wat alles weet

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die beroep van Rosy?

Polisieman

Winkelassistent

Onderwyseres

Dokter

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die identiteitskrisis waaroor Tina worstel?

Haar skoolprestasies

Haar ouers se huwelik

Wie sy is en waar sy inpas

Haar toekomsplanne

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die reaksie van Stefaans Marais toe hy besef Tina doen goed op skool?

Hy ignoreer haar

Hy ondersteun haar finansieel

Hy word kwaad

Hy stuur haar weg

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die intertekstualiteit wat Tina ervaar terwyl sy hike?

Sy sien 'n droë pad wat haar aan Elia in die bybel herinner

Sy sien 'n nat pad wat haar aan Moses in die bybel herinner

Sy sien 'n groen pad wat haar aan Adam en Eva in die bybel herinner

Sy sien 'n bergpad wat haar aan Jesus in die bybel herinner

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?