Les 1 Entrepeneurskap

Les 1 Entrepeneurskap

10th Grade

9 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Mahnverfahren

Mahnverfahren

10th Grade

12 Qs

Angebot

Angebot

10th Grade

14 Qs

Interview Fragen

Interview Fragen

8th Grade - Professional Development

10 Qs

Procedure of instructie?

Procedure of instructie?

9th - 12th Grade

10 Qs

Hotel Transylvania

Hotel Transylvania

KG - Professional Development

10 Qs

Der Lieferantenskonto

Der Lieferantenskonto

8th - 10th Grade

6 Qs

Geld und Geldschöpfung

Geld und Geldschöpfung

10th - 12th Grade

5 Qs

Wiederholung Einkaufen

Wiederholung Einkaufen

6th - 10th Grade

12 Qs

Les 1 Entrepeneurskap

Les 1 Entrepeneurskap

Assessment

Quiz

Business

10th Grade

Medium

Created by

Corne Aldridge

Used 2+ times

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Noem die produksie faktor wat die ander 3 faktore organiseer.

Natuurlike hulpbron

Arbeid

Kapitaal

Entrepeneurskap

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 2 pts

Noem enige 2 eienskappe van 'n goeie entrepeneur

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die vergoeding van die volgende produksie faktor:

Natuurlike Hulpbronne -> ?

Rente

Huur

Wins

Salarisse

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is NIE 'n voorbeeld van kapitaal nie?

Finansiele Kapitaal

Geleende Kapitaal

Eie Kapitaal

Aankoop Kapitaal

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 2 pts

Noem 2 van die 3 verskillende tipes arbeid

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Is die volgende stelling Waar of Onwaar:

Die 4 verskillende produksie faktore is afhanklik van mekaar

Waar

Onwaar

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die mees gepaste antwoord:

Geld wat gebruik word om 'n inkomste te genereer

Kapitaal

Finansiele kapitaal

Geleende Kapitaal

Aankoop Kapitaal

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Is die volgende stelling Waar of Onwaar:

Entrepeneurs neem die risko om 'n besigheid te begin sonder die wete of dit suksesvol gaan wees of nie

Waar

Onwaar

9.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is NIE 'n voorbeeld van kapitaal nie?

Finansiele Kapitaal

Geleende Kapitaal

Eie Kapitaal

Aankoop Kapitaal