
Woordsoorte
Authored by Mariandi Steenkamp
World Languages
3rd Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die selfstandige naamwoord in die volgende sin:
Daar stap 'n hond met 'n been.
stap
hond en been
been
hond
Answer explanation
Selfstandige naamwoorde is dinge wat ons kan sien, vat en voel.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die werkwoord in die volgende sin:
Lea hardloop oor die gras.
Lea
gras
oor die
hardloop
Answer explanation
'n Werkwoord is 'n doen woordjies.
Vra jouself:
Wat kan ek doen in die sin?
Kan ek ____
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die byvoeglike naamwoord in die volgende sin:
Mamma dra 'n rooi rok kerk toe.
rooi
mamma
rok
kerk
Answer explanation
'n Byvoeglike naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord.
Bv. rooi beskryf mamma se rok.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die bywoord in die volgende sin:
Die hond hardloop vinnig oor die gras.
hond
hardloop
vinnig
gras
Answer explanation
'n Bywoord beskryf die werkwoord.
Bv. vinnig beskryf hoe die hond hardloop.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • Ungraded
Kies die regte voornaamwoord vir die sin:
Sannie dra ____ rok.
sy
haar
hom
hare
Answer explanation
Voornaamwoord staan in die plek van 'n naam van 'n persoon of 'n voorwerp.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?