Globalisering PreLes

Globalisering PreLes

8th Grade

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Woordstrukture - Meervoude

Woordstrukture - Meervoude

8th - 9th Grade

10 Qs

Vliegles: ń fabel

Vliegles: ń fabel

KG - University

9 Qs

PNS Afrikaans Les 28

PNS Afrikaans Les 28

8th Grade

5 Qs

AFR08L40

AFR08L40

8th Grade

10 Qs

Leesstuk

Leesstuk

6th - 8th Grade

3 Qs

groep 4 wanneer/wie deel

groep 4 wanneer/wie deel

1st - 10th Grade

10 Qs

Taal groep 8 blok 3

Taal groep 8 blok 3

8th Grade

10 Qs

Lees- en skryftekens, spellingbeginsels

Lees- en skryftekens, spellingbeginsels

8th - 12th Grade

10 Qs

Globalisering PreLes

Globalisering PreLes

Assessment

Quiz

World Languages

8th Grade

Hard

Created by

Woodridge Connect

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Wat is globalisering?

Verkleining van ons planeet

Vergroting van ons planeet

'n Ander woord vir 'aarde'

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Wat is kinderarbeid?

Wanneer kinders aarbeie plant

Wanneer kinders gebruik word om werk te verrig

Wanneer kinders universiteit toe gaan

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Watter een van die volgende opsies is 'n voorbeeld van telekommunikasie?

Brief

SMS

Faks

Skype

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Wat beteken dit as iemand 'baat' by iets?

Hulle verloor

Hulle trek voordeel daaruit

Hulle ry boot

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Wat is 'n landelike gebied?

Binne die dorp

Buite die dorp

'n Stuk land soos China

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Wat is armoede?

Wanneer mense baie ryk is

Wanneer mense baie arm is en swaarkry

Wanneer mense siek is