Gr.11 gedigte

Gr.11 gedigte

11th Grade

20 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Herhalingsmix voornaamwoorden deel 1

Herhalingsmix voornaamwoorden deel 1

9th - 12th Grade

15 Qs

Tekstverbanden en signaalwoorden klas 2 Lezen 3

Tekstverbanden en signaalwoorden klas 2 Lezen 3

8th - 12th Grade

20 Qs

4. Gefühle und Ansichten NL>D

4. Gefühle und Ansichten NL>D

9th - 12th Grade

15 Qs

Algemene taalkennis

Algemene taalkennis

9th - 12th Grade

20 Qs

Afrikaans Taal Hersiening

Afrikaans Taal Hersiening

9th - 12th Grade

20 Qs

woordsoorten

woordsoorten

8th - 12th Grade

15 Qs

Woordstrukture | Meervoude

Woordstrukture | Meervoude

1st - 12th Grade

18 Qs

Berfau P,G,D

Berfau P,G,D

8th - 11th Grade

20 Qs

Gr.11 gedigte

Gr.11 gedigte

Assessment

Quiz

World Languages

11th Grade

Medium

Created by

Carine le Roux

Used 4+ times

FREE Resource

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

Dit is NIE 'n eienskap van 'n vrye vers NIE.

'n rymskema

reëls is nie ewe lank nie

geen leestekens nie

geen vaste strofes nie

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

'n Gedeelte tussen hakies of kommas is 'n ...

parentese

ellips

elisie

bbyvoeging

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

10 sec • 5 pts

reuk, sig, smaak, tas en gehoor is jou ...

sintuie

sintuig

seisoene

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

"Haar oë verdof soos die wintermaan" is 'n voorbeeld van 'n ...

vergelyking

metafoor

parentese

polisindeton

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

"Die pelsie verstil."

Die afleiding is dat die pelsie die hond is. Dit is 'n voorbeeld van ...

sinekdogee

metafoor

eufemisme

vergelyking

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

Vrae sonder 'n werklike antwoord is ____ vrae.

ongemaklike

retoriese

regte

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 5 pts

Wanneer 'n woord alleen in 'n reël staan, is dit ...

eensaam

alleenplasing

anoniem

alleen

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?