Search Header Logo

AFR08L62 - Hersiening

Authored by Woodridge Connect

World Languages

8th Grade

AFR08L62 - Hersiening
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

7 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Media Image

Wat noem ons die naam van 'n gedig?

versreël

titel

strofe

digter

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Media Image

Wat noem ons die skrywer van die gedig?

versreël

titel

strofe

digter

3.

MATCH QUESTION

2 mins • 5 pts

Media Image

Pas die korrekte terme by hul definisies.

Die patroon van rymende woorde in die gedig.

versreël

Hoe die gedig op die bladsy vertoon.

tipografie

Reëls wat saam gegroepeer is.

rymskema

Een ry woorde in 'n gedig.

strofe

4.

MATCH QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Pas die rymskema by die korrekte rympatroon.

abab

kruisrym

abcd

omarmde rym

aa bb

gebroke rym

abba

paarrym

5.

MATCH QUESTION

2 mins • 5 pts

Media Image

Pas die volgende terms by hul korrekte definisie.

Die herhaling van vokaalklanke in 'n versreël.

assonansie

Die herhaling van konsonantklanke aan die begin van 'n woord in 'n versreël.

onomatopee

Woorde wat geluide naboots.

alliterasie

6.

MATCH QUESTION

2 mins • 5 pts

Media Image

Pas die volgende terme by hul korrekte definisies.

Twee dinge word met mekaar vergelyk. Die woord "soos" word gebruik.

personifikasie

Menslike eienskappe word aan nie-lewende dinge of abstrakte idees gekoppel.

vergelyking

Twee dinge word vergelyk, maar dit word geïmpliseer.

metafoor

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 5 pts

Media Image

Is die volgende stelling letterlik of figuurlik bedoel?

Hy is 'n sterk boom.

letterlik

figuurlik

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?