
AFR09L49 - Pre-Les
Authored by Woodridge Connect
Education, World Languages
9th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Lees die onderstaande versreël en identifiseer die beeldspraak.
en in die lug hang die nag se grootste pêrel
Vergelyking
Metafoor
Enjambament
Kontras
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Lees die onderstaande versreël en sê wat vergelyk word:
en in die lug hang die nag se grootste pêrel
Die maan word met 'n pêrel vergelyk
Die nag word met 'n pêrel vergelyk
Die pêrel word met die aand vergelyk
Die lug word met die see vergelyk
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat word dit genoem wanneer die gewone woordorde van 'n versreël omgekeer word?
Omarmde rym
Inversie
Enumerasie
Paradoks
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer een versreël in 'n volgende een oorgaan sonder enige leestekens noem ons dit...
Oorgang
Enjambement
Funksie
Elisie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
’n Stylfiguur waarin buitensporige, doelbewuste oordrywing gebruik word, staan bekend as:
Hiperbool
Oordrywing
Antitese
Oksimoron
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarna verwys die tema van 'n gedig?
Die hoofgedagte van 'n gedig
Die boodskap wat die digter wil oorbring
Die idee waarmee die digter sukkel
Die hoofemosie van 'n gedig
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?