
Verlede tyd past tense
Authored by Michael Campbell
Other
6th Grade
Used 78+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
9 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
GEE die VERLEDE TYD:
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
GEE die VERLEDE TYD:
Ek het 'n rooi fiets.
Ek het 'n rooi fiets gehaat.
Ek het 'n rooi fiets gehet.
Ek het 'n rooi fiets gehad.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
GEE die VERLEDE TYD:
Ek speel sokker by die skool.
Gister ek sokker by die skool het gespeel.
Gister ek het sokker by die skool gespeel.
Gister het ek sokker by die skool gespeel.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
GEE die VERLEDE TYD:
Hy eet appels.
Hy het appels geëet.
Hy het appels ge-eet.
Hy het geëet appels.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
GEE die VERLEDE TYD:
James is die slimste seun in ons klas.
James het die slimste gewees.
James was die slimste seun in ons klas.
James was die slimste.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Begin met gister Japie loop oor die nat gras.
Gister het die nat gras oor Japie geloop.
Gister het Japie oor die nat gras geloop.
Gister het oor die gras nat Japie loop.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Begin met gister ....Benny speel krieket vir die eeerte span.
Gister het Benny gespeel krieket vir die eerste span
Gister het Benny vir die eerste krieket span gespeel.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?