
Etiek en professionaliteit
Authored by Celesté Wepener
Other
12th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van onetiese sakepraktyk?
Die produksiebestuurder maak grappe met 'n seksuele ondertoon in die werkplek.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Dillon neem sy gesin met die maatskappymotor met vakansie na George. Dit staan bekend as ...
Ongemagtigde gebruik van fondse en hulpbronne
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer 'n "gunsie" vir 'n "gunsie" vereis word. Of "iets" vir "iets" gedoen moet word...
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter een van die volgende beginsels van die King III-kode dui aan dat alle besluite duidelik vir belanghebbendes van die onderneming moet wees?
Aanspreeklikheid
Verantwoordbaarheid
Verantwoordelikheid
Deursigtigheid
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer 'n persoon familielede aanstel, alhoewel hul nie geskik is vir die posisie nie, staan dit bekend as ...
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter EEN van die volgende kan as onetiese besigheidspraktyk beskou word?
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Een item wat in die gedragskode vir geoktrooieerde rekenmeesters behoort te verskyn is om ...
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?