Liedjie - rympies

Liedjie - rympies

Assessment

Interactive Video

World Languages

4th Grade

Medium

Created by

Hendriette Pieters

Used 3+ times

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter liedjie sing hulle?

die oukraalliedjie

die nuwekraalliedjie

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die liedjie se naam?

boompie

trompie

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat wil die man graag doen?

groter visse vang

kleiner visse vang

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Oor watter plek gaan die liedjie?

Gansbaai

voëlbaai

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter trein is dit wat ry?

Kaapstad se trein

Kimberly se trein

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voltooi die sin: Dans met die _____ rok.

pers

rooi

blou

geel

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie maak die wind waai?

ons

hulle

julle

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar is Sannie?

Sy maak kos

By die skool

Sy het gaan water haal

9.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Voltooi die sin: Dis 'n lekker ou?

Jan

kan

van