25_T4_W02_Pinhole camera and ray diagram

25_T4_W02_Pinhole camera and ray diagram

Assessment

Interactive Video

Science

8th Grade

Medium

Created by

Paula van Berkel

Used 41+ times

FREE Resource

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Why is black paper used for the front of the pinhole camera?

||

Waarom word swart papier gebruik vir die voorkant van die speldgatkamera?

The black paper will absorb all the light around the pinhole.

||

Die swart papier sal al die lig rondom die speldgat absorbeer.

There is no reason for black paper to be used.

||

Daar is geen rede waarom swart papier gebruik moet word nie.

The black paper makes it easier to see the light rays.

||

Die swart papier maak dit makliker om die ligstrale te sien.

The black paper is like a seal and prevents light leaks.

||

Die swart papier is soos 'n seël en voorkom ligte lekkasies.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

What happens to the image when the object is positioned with the arrow pointing up? ||

Wat gebeur met die prent wanneer die voorwerp geposisioneer is met die pyl wat op wys?

The image disappears

||

Die beeld verdwyn

The image is blurry

||

Die beeld is vaag

The image is also pointing up

||

The image is also pointing up

The image is pointing down

||

Die beeld wys af

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

The part of the pinhole camera that represents the pupil of an eye is the...

Die deel van die speldgatkamera wat die pupil van 'n oog verteenwoordig, is die...

black paper

swart papier

the hole in the black paper

die gaatjie in die swart papier

arrow shaped hole

pylvormige gat

the tracing paper

die natrekpapier

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

The part of the pinhole camera that represents the retina

of an eye is the...

Die deel van die speldgatkamera wat die retina verteenwoordig van 'n oog is die ...

black paper

swart papier

the hole in the black paper

die gaatjie in die swart papier

arrow shaped hole

pylvormige gat

the tracing paper

die natrekpapier

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

What property of light does the pinhole camera show?

||

Watter eienskap van lig wys die speldgatkamera?

White light has all the colours of the rainbow

Wit lig het al die kleure van die reënboog

Light travels in straight lines

||

Lig beweeg in reguit lyne

Light reflects

||

Lig weerkaats

Light refracts

||

Lig breek

6.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 1 pt

Why is the ray diagram drawn from a top view?

||

Waarom word die straaldiagram vanuit 'n boaansig geteken?

To make it complicated

||

Om dit ingewikkeld te maak

To represent positioning of the components

||

Om posisionering van die komponente te verteenwoordig

To simplify set-up

||

Om opstelling te vereenvoudig

To be able to see the direction of the rays

||

Om die strale se rigting te kan sien

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Why do we draw rays from the top and bottom of the object?

||

Waarom teken ons strale vanaf die bo- en onderkant van die voorwerp?

To find interesting directions of light

||

Om die rigting van ligstrale te bepaal

To create shadows

||

Om skaduwees te skep

To make the image colorful

||

Om die beeld kleurvol te maak

To measure the size of the object

||

Om die grootte van die voorwerp te meet

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Why does the ray diagram NOT show all the light rays?

||

Waarom wys die straaldiagram NIE al die ligstrale nie?

It does show all the rays.

||

Dit wys wel al die strale.

There are no other light rays.

||

Daar is geen ander ligstrale nie.

To clearly show the important rays.

||

Om die belangrike strale duidelik te wys.

The narrator was too lazy to draw them in.

||

Die verteller was te lui om hulle in te teken.