Mod 1.4 gr11

Mod 1.4 gr11

11th Grade

8 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

DZIEŃ BEZPIECZNEGO KOMPUTERA

DZIEŃ BEZPIECZNEGO KOMPUTERA

1st - 12th Grade

13 Qs

bezpieczny internet

bezpieczny internet

6th - 11th Grade

9 Qs

Dzień Bezpiecznego Internetu

Dzień Bezpiecznego Internetu

KG - Professional Development

9 Qs

Database - Table

Database - Table

10th - 11th Grade

8 Qs

computer module 1

computer module 1

KG - University

10 Qs

Licencje i prawa autorskie

Licencje i prawa autorskie

KG - University

13 Qs

Bespieczeństwo w sieci

Bespieczeństwo w sieci

1st - 12th Grade

10 Qs

Ciekawoski o Komputerach

Ciekawoski o Komputerach

KG - University

10 Qs

Mod 1.4 gr11

Mod 1.4 gr11

Assessment

Quiz

Computers

11th Grade

Medium

Created by

Janesia Tredoux

Used 2+ times

FREE Resource

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die antwoord wat nie pas nie.

'n voorbeeld van 'n webblaaier.

Google

Safari

Internet explorer

Mozilla Firefox

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter antwoord pas nie.

'n Voorbeeld van VoIP-sagteware.

Zoom

Facetime

WhatsApp

Facebook

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dit beteken dat die lêers van een program nie deur die ander program oopgemaak of gelees kan word nie.

Defragment

Nie versoenbaar

Virus op die program

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

’n ___________ is ’n term wat gebruik word om ’n fout in ’n program te beskryf wat veroorsaak is deur die manier waarop die program geskryf is.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

’n Patch is sagteware wat ontwerp is om ’n fout in ’n bestaande program reg te maak

Waar

Onwaar

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

 Programme op bedieners wat op die internet uitgevoer word, word _____ sagteware genoem

7.

MULTIPLE SELECT QUESTION

45 sec • 3 pts

Toepassings wat in Google Docs ingesluit is.

Woordverwerking

Aanbiedingsprogram

Sigblad

Databasis

Internetprogram

8.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Gebruik hierdie program vir aanlyn publikasies.