
Afrikaans_toets_1
Authored by Michael van Deventer
Other
University
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die studie van die struktuur en vorm van woorde word _ genoem.
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
'n _ is 'n Woord met dieselfde spelling en uitspraak, maar verskillende betekenisse.
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die klank wat vorm wanner lug deur die neus vloei word _ genoem.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken dit as ’n frikkatief "volgehou" kan word?
Dit kan geskryf word sonder vokale
Dit kan lank aangehou word sonder onderbreking
Dit moet gesing word
Dit is altyd stemhebbend
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die funksie van pragmatiek in taalgebruik?
Dit beskryf hoe klanke geskryf word
Dit fokus op woordsoorte
Dit help ons verstaan hoe taal in konteks gebruik word
Dit wys hoe sinne verbind word
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarom is morfologie belangrik vir spelling?
Dit help ons om metodes van sinbou te verstaan
Dit gee riglyne vir klankleer
Dit help ons verstaan hoe woorde opgebou is en gevorm word
Dit leer ons nuwe tale aan
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter van die volgende sinne wys die invloed van pragmatiek die beste?
Ek lees 'n boek.
Gaan jy regtig dít aantrek?
Die hond blaf.
Ek eet graag appel.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?