
Afrikaans is maklik
Authored by Madison Scott
Education
7th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
19 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter tyd is hierdie sin?
Almal het goed geslaap.
Verlede Tyd
Teenwoordige Tyd
Toekomende Tyd
2.
OPEN ENDED QUESTION
1 min • 1 pt
Verander die volgende sin na toekomende tyd:
My ma gee vir my 'n slaappil.
Evaluate responses using AI:
OFF
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter trap is hierdie woord?
wonderlikste
Stellende trap
Vergrotende trap
Oortreffende trap
4.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Verskaf die korrekte vorm van die woord tussen hakies.
Natasja is die (beeldskoon) meisie in die skool.
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die meervoud vir die woord "plaashuis"?
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die meervoud van die woord 'vakansie'
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter woord in die sin is die saamstelling?
Die ouers vertel vir die kinders van spookstories.
vertel
kinders
spookstories
ouers
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?