
Mikroskopie
Authored by Daniela Pace
Biology
10th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wie word as die vader van mikroskopie beskou?
Antonie van Leeuwenhoek
Zaccharias Jansen
Galileo Galilei
Robert Hooke
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Uit hoeveel komponente bestaan die moderne selteorie?
3
4
6
8
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die funksie van die okulêr?
Beweeg die tafel stadig op/af vir finale instelling
Hou die voorwerpglasie in posisie
Word gebruik om die mikroskoop te dra.
Bestaan uit die stel lense naaste aan die oog vir vergroting.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die funksie van die ligbron?
Laat die arm toe om na verskillende hoeke te beweeg.
Verskaf lig wat deur die opening van die tafel kan skyn en die voorwerp verlig.
Konsentreer ligstrale op die voorwerp.
Hou die oogstuk in posisie en verbind dit met die objektiewe.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die funksie van die objektiewe?
Stel lense met verskillende vergrotings.
Hou die voorwerp glasie in posisie.
Beweeg die tafel vinnig op/af om die voorwerp duidelik in fokus te bring.
Dra die objektiewe en roteer om verskillende vergrotings in posisie te bring.
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die (a) is die reghoekige glasskyfie waarop ń voorwerp gemonteer word om dit onder ń mikroskoop te ondersoek.
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die (a) stelskroef word gebruik om die mikroskoopbuis vinnig op/af te beweeg vir duidelike fokus op die voorwerp.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?