
Quiz oor 'Die droom'
Authored by Renske van der Westhuizen
Other
12th Grade
Used 102+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wie is die skrywer van die kortverhaal 'Die droom'?
Pierré Olivier
Ruto Vambo
Piet Nell
Fanie Viljoen
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Watter tipe kortverhaal is Die droom?
Historiese kortverhaal
Moderne kortverhaal
Fantasie kortverhaal
Romantiese kortverhaal
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die hooftema van die storie?
Die geskiedenis van die oom Jaap se familie.
Die moontlikheid van heldersiendheid onder mense.
Die verhouding tussen Rienie en Jaco.
Die veiligheid van Rienie en Jaco nadat hulle van die bus afgeklim het.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wie is die hoofkarakters in die storie?
Die twee seuns en oom Jaap
Rienie, Jaco en oom Theunis
Oom Jaap, Rienie en Jaco
Die jong paartjie en die busbestuurder
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Watter tipe konflik ervaar oom Jaap tydens die storie?
Uiterlike konflik
Innerlike konflik
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat gebeur aan die einde van die storie?
Oom Jaap vertel die meisie iets belangriks.
Die jongmense klim af terwyl oom Jaap raak slaap.
Die bus het 'n ongeluk gehad.
Oom Jaap ontmoet sy familie.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die verrassingselement in die storie?
Die busreis is baie lank.
Oom Jaap se familie se ongeluk.
Rienie en Jaco se verhouding.
Die meisie se droom is 'n waarskuwing.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?