
Poësie en Letterkunde Quiz
Authored by Cecilia Engelbrecht
World Languages
11th Grade
Used 187+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
14 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die kernvrae by die ontleding van 'n gedig?
Wat word gesê?
Wat is die tema?
Wie is die skrywer?
Wat is die rymskema?
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat noem ons 'n enkele versreël?
Strofe
Vers
Koeplet
Tersine
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n koeplet?
Vier versreëls
Twee versreëls
Drie versreëls
Vyf versreëls
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die funksie van alliterasie?
Dit versnel die tempo.
Dit beklemtoon sekere woorde.
Dit maak die gedig langer.
Dit skep 'n atmosfeer.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n voorbeeld van enjambement?
Die wind huil.
Klara Majola wou haar vader gaan haal.
Die meisie se spaghetti-hare.
Hy staan skaars skouerhoog.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van elisie?
Om die gedig langer te maak.
Om die ritme te behou.
Om die rym te versnel.
Om die tema te verduidelik.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n retoriese vraag?
'n Vraag wat 'n verduideliking benodig.
'n Vraag wat nie 'n antwoord verwag nie.
'n Vraag met 'n duidelike antwoord.
'n Vraag wat 'n debat begin.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?