Search Header Logo

Intensiewe vorme

Authored by Anne Jacobs

World Languages

6th Grade

Used 8+ times

Intensiewe vorme
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die gras is (baie groen)_____.

blaargroen

grasgoen

boomgroen

spinasiegroen

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Vandag is ek (baie moeg)_____.

ysmoeg

stokmoeg

doodmoeg

poegaaimoeg

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die vark is (baie vet)_____.

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die seun se gesig is (baie rooi)_____ as hy klaar geoefen het.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

My boetie het 'n (baie klein)_____ muis gevang.

piepklein

muisklein

goggaklein

potklein

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

Die kinders in my klas is almal (baie soet)_____.

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die intensiewe vorm van die woorde in hakkies:

As dit sneeu dan is dit (baie koud)_____.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?