
Afrikaans Taal Hersiening
Authored by Danelle Esterhuizen
World Languages
9th - 12th Grade
Used 28+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
20 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Het iemand my pen gesteel?
Nee,...
Nee, iemand het nie my pen gesteel nie.
Nee, ek het nie jou pen gesteel nie.
Nee, niemand het my pen gesteel nie.
Nee, iemand steel nie my pen nie.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek moet skool toe gaan.
Gister...
Gister moet ek skool toe gegaan het.
Gister moet ek skool toe gaan.
Gister moes ek skool toe gaan.
Gister moes ek skool het gegaan.
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die kind huil. Sy roomys het geval.
Die kind huil want...
4.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die juffrou is kwaad. Die leerders doen nie hulle werk nie.
Die juffrou is kwaad, omdat...
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wil jy skool toe gaan?
Nee,...
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Johan het geval by die skool daarom bel hy sy ma.
Aangesien...
Aangesien Johan sy ma bel, val hy by die skool.
Aangesien Johan het geval by die skool, bel hy sy ma.
Aangesien Johan by die skool geval het, bel hy sy ma.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek kyk elke dag 'n film.
Oor twee dae...
Oor twee dae sal ek elke dag 'n film kyk.
Oor twee dae gaan ek 'n film kyk.
Oor twee dae sal ek elke dag 'n film kyk.
Oor twee jaar sal ek elke dag 'n film kyk.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?