
Idiome Aktiwiteit
Authored by Rene Drury
World Languages
5th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
10 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom "Tussen niks en nerens"
a) Jy weet niks nie.
b) Jy is verdwaal.
c) Jou kar het gebreuk.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom "Die kat uit die sak laat"
a) Om 'n geheim te onthul
b) Om 'n kat te laat uitkom
c) Om 'n kat in 'n sak te steek
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom "Die aap uit die mou laat"
a) Om 'n aap te vang
b) Om 'n geheim te onthul
c) Om 'n aap in 'n mou te steek
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom "Die hond in die pot kry"
a) Om 'n hond in 'n pot te sit
b) Om 'n geheim te onthul
c) Om te eet wanneer daar niks oorbly nie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom"Ek voel 'n veer"
a) Ek gee nie om nie.
b) Ek hou nie van vere nie.
c) Ek gaan jou nie help nie.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat beteken die idioom "Jy praat 'n klomp strooi"?
a) Jy hou nie van praat nie.
b) Jy is skaam.
c) Jy praat nonsens.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?