
Wolkenrekenaar Quiz
Authored by BragMist32t BragMist32t
Instructional Technology
12th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die definisie van Cloud Computing?
Die gebruik van hulpbronne oor die internet
Die gebruik van rekenaars sonder hulpbronne
Die gebruik van rekenaars sonder internet
Die gebruik van papier vir berekeninge
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van aanlyn stoor - lêersinchronisering?
Lêers word nie gesinkroniseer nie
Geen toegang tot lêers nie
Toegang op ander toestelle
Slegs toegang op een toestel
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n voordeel van Cloud Computing?
Skaalbaarheid
Beperkte toegang
Hoë koste
Geen saamwerkingsvermoeëns nie
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van SaaS (Software as a Service)?
Program word 'gehuur' i.p.v. om 'n lisensie te koop
Program word permanent gekoop
Program word gratis aangebied
Program word nie gebruik nie
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die risiko van Cloud Computing?
Lae internetkoste
Geen risiko's nie
Geen sekuriteitskwessies nie
Afhanklikheid van diensverskaffer
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die doel van Virtualisasie in Cloud Computing?
Geen effek op hulpbronne nie
Verhoog koste van dienste
Beperk toegang tot hulpbronne
Verdeel hulpbronne tussen gebruikers
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is 'n kenmerk van Cloud-toepassings?
Meeste verwerking in die cloud gedoen
Geen verwerking nie
Geen toepassings nie
Meeste verwerking op lokale rekenaars
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?