Maatskaplike Verantwoordlikheid pt.1
Quiz
•
Business
•
10th Grade
•
Hard
Nikita Venter
Used 2+ times
FREE Resource
Enhance your content
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Maatskaplike verantwoordelikheid
Verwys na besighede/firmas/orginisasies.
Elke persoon verantwoordelik is vir die gevolge wat hul gedrag en lewenstyl op die omgewing en ander het.
'n Onderneming verantwoordelikheid neem vir die impak wat hulle op die samelewing en die omgewing het.
Die voortgesette verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en tot ekonomiese ontwikkeling te by dra.
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
‘n ___________ verwys na die hoeveelheid koolstofdioksied ‘n persoon of maatskappy aktiwiteite vrystel.
3.
DRAG AND DROP QUESTION
1 min • 1 pt
Besighede word as (a) burgers gesien, (b) beteken dus dat besighede het maatskaplike, kulturele en (c) teenoor die gemeenskap waarbinne dit funksioneer.
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
BETEKENIS VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID (KMV)
'n Onderneming moet deur sy optrede die omgewing beskerm en die lewensgehalte van landsburgers verbeter.
Die skenking van kospakkies, produkte of items.
Ondernemings moet hul hulpbronne so bestuur sodat dit 'n positiewe impak op die samelewing sal hê.
Ondernemings moet vermy om dinge te doen wat die omgewing en mense benadeel.
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
VOORBEELDE VAN MAATSKAPPYE WAT NIE HULLE KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE VERANTWOORDELIKHEID NAKOM NIE
Hulle besoedel riviere en ander natuurlike waterbronne
Hulle tel papier op om die omgeweing
Hulle besoedel die lug deur skadelike rook of ander gasse wat tydens produksie in die lug vrygestel word.
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
VOORBEELDE VAN KORPORATIEWE MAATSKAPLIKE INISTIATIEWE
Skenking van oortollige voedsel wat nog nie verval het nie.
Die hantering van werknemers op 'n sosiaal verantwoordelike manier.
Besoedel riviere en ander natuurlike waterbronne
Die bou van klaskamers of installering van lopende water by skole.
Similar Resources on Wayground
10 questions
Abend der Berufe (Neu)
Quiz
•
9th - 12th Grade
10 questions
GEHALTE AANWYSERS
Quiz
•
10th Grade
10 questions
Financial Capability - Income
Quiz
•
10th Grade
10 questions
Wiederholung "Banken"
Quiz
•
9th - 10th Grade
9 questions
Petty Cash Book
Quiz
•
5th - 10th Grade
7 questions
Einführung Kontenplan
Quiz
•
8th - 10th Grade
6 questions
Accounting les 2
Quiz
•
1st - 12th Grade
10 questions
Rechtsformen
Quiz
•
10th Grade
Popular Resources on Wayground
20 questions
Brand Labels
Quiz
•
5th - 12th Grade
10 questions
Ice Breaker Trivia: Food from Around the World
Quiz
•
3rd - 12th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
20 questions
ELA Advisory Review
Quiz
•
7th Grade
15 questions
Subtracting Integers
Quiz
•
7th Grade
22 questions
Adding Integers
Quiz
•
6th Grade
10 questions
Multiplication and Division Unknowns
Quiz
•
3rd Grade
10 questions
Exploring Digital Citizenship Essentials
Interactive video
•
6th - 10th Grade