Organiese Chemie Graad 12 Fisiese Eienskappe & Reaksies

Organiese Chemie Graad 12 Fisiese Eienskappe & Reaksies

12th Grade

10 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Nucleinezuren  MBO 1 LAB

Nucleinezuren MBO 1 LAB

12th Grade

9 Qs

Redoxreacties ?

Redoxreacties ?

11th - 12th Grade

7 Qs

3 HAVO § 6.3 Controle

3 HAVO § 6.3 Controle

10th Grade - University

5 Qs

Benaming van Organiese Molekules

Benaming van Organiese Molekules

12th Grade

10 Qs

Mengsels

Mengsels

KG - Professional Development

8 Qs

IB chemistry Topic 4 practice questions

IB chemistry Topic 4 practice questions

11th - 12th Grade

15 Qs

Organisch H12

Organisch H12

10th - 12th Grade

10 Qs

GCS RNAi

GCS RNAi

9th - 12th Grade

8 Qs

Organiese Chemie Graad 12 Fisiese Eienskappe & Reaksies

Organiese Chemie Graad 12 Fisiese Eienskappe & Reaksies

Assessment

Quiz

Chemistry

12th Grade

Medium

Created by

Samantha Heneke

Used 3+ times

FREE Resource

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wanneer 2-chlorobutaan verhit word in die teenwoordigheid van gekonsentreerde natrium hidroksied, is die hoofproduk wat vorm ...

but-1-een

but-2-een

butan-1-ol

butan-2-ol

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die reaksie voorgestel hieronder deur die vergelyking, vind plaas in the teenwoordigheid van 'n katalis.

C13H28(ℓ) → C2H4(g) + C3H6(g) + C8H18(ℓ)

Die reaksie is 'n voorbeeld van ...

addisie

substitusie

kraking

verbranding

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter EEN van die volgende is 'n produk wat vorm tydens die hidrolise van bromoetaan?

Water

Eteen

Etanol

Broom

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter EEN van die volgende verbindings het dipool-dipoolkragte tussen hulle molekules?

Etaan

Eteen

Etyn

Etanaal

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter EEN van die volgende verbindings het die HOOGSTE dampdruk?

CH3CH3

CH3CH2CH3

CH3CH2CH2CH3

CH3CH2CH2CH2CH3

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die byvoeging van waterstof by 'n alkeen staan bekend as ...

hidrasie

kraking

hidrogenasie

hidrohalogenasie

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter EEN van die volgende isomere het die LAAGSTE kookpunt?

CH3CH2CH2CH2CH2CH3

CH3CH2C(CH3)2CH3

CH3CH(CH3)CH2CH2CH3

CH3CH2CH(CH3)CH2CH3

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?