Search Header Logo

Drama: Fiela se Kind - Quiz

Authored by Corne De Souza

World Languages

12th Grade

Used 11+ times

Drama: Fiela se Kind - Quiz
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die motoriese moment in die drama?

Die bespreking van Fiela se gesin

Die koms van die sensusmanne

Die gesprek tussen Elias en Barta

Die monoloog van Elias

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die naam van Fiela se hanskind?

Dawid

Benjamin

Tollie

Lukas

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die reaksie van die sensusmanne wanneer hulle sien dat Benjamin wit is?

Hulle is rustig

Hulle is kwaad

Hulle is moedeloos

Hulle is geskok

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die naam van die sensusman wat onthou dat 'n kind in die Bos weggeraak het?

Dikke

Lange

Elias

Barta

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarheen besluit die sensusmanne om te gaan nadat hulle met Fiela gepraat het?

Kaapstad

Knysna

Pretoria

Johannesburg

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die naam van Elias se vrou?

Barta

Emma

Fiela

Kittie

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Fiela verwerp die gedagte dat 'n drie jarige oor die berg kon kom, want :

berg is te hoog en gevaarlik

dit is maklik om by hulle uit te kom

die kind het gereeld daar kom kuier

sy kon die kind met 'n perd huis toe vat

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?