
Aardrykskunde Graad 5 - Weer en Klimaat

Quiz
•
Geography
•
8th Grade
•
Medium
Lize Ludick
Used 2+ times
FREE Resource
37 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die instrument wat gebruik word vir die meting van windrigting?
Anemometer
Windkous
Reënmeter
Termometer
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die effek van koue lug wat onder die warm lugmassa inbeweeg?
Dit veroorsaak dat die warm lug afkoel
Dit veroorsaak dat die warm lug op forseer word
Dit veroorsaak dat die warm lug kondenseer en wolke vorm
Dit veroorsaak dat die warm lug sagte aanhoudende reën laat sak
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer kry die Wes-Kaap veral sikloniese reën?
In die herfs
In die somer
Regdeur die jaar
In die winter
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die verskil tussen weer en klimaat?
Weer verwys na die huidige temperatuur, klimaat verwys na die gemiddelde temperatuur oor 'n spesifieke tydperk
Weer verwys na die huidige temperatuur, klimaat verwys na gemiddelde temperatuur oor 'n spesifieke tydperk
Weer verwys na die gemiddelde temperatuur oor 'n spesifieke tydperk, klimaat verwys na die huidige temperatuur
Weer verwys na gemiddelde temperatuur oor 'n spesifieke tydperk, klimaat verwys na die huidige temperatuur
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter provinsie in Suid-Afrika kry reën in die winter?
Wes-Kaap
KwaZulu-Natal
Oos-Kaap
Gauteng
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die grootste, natuurlike plantegroeistreek in Suid-Afrika?
Woude
Fynbos
Grasveld
Savanna
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter gewas benodig baie warm somers en warm winters om te groei?
Koring
Boontjies
Suikerriet
Mielies
Create a free account and access millions of resources
Similar Resources on Wayground
Popular Resources on Wayground
20 questions
Brand Labels

Quiz
•
5th - 12th Grade
10 questions
Ice Breaker Trivia: Food from Around the World

Quiz
•
3rd - 12th Grade
25 questions
Multiplication Facts

Quiz
•
5th Grade
20 questions
ELA Advisory Review

Quiz
•
7th Grade
15 questions
Subtracting Integers

Quiz
•
7th Grade
22 questions
Adding Integers

Quiz
•
6th Grade
10 questions
Multiplication and Division Unknowns

Quiz
•
3rd Grade
10 questions
Exploring Digital Citizenship Essentials

Interactive video
•
6th - 10th Grade