Graad 10: Sakegeleentheid
Quiz
•
Business
•
10th Grade
•
Medium
Luandi Uys
Used 3+ times
FREE Resource
9 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 3 pts
Watter van die volgende stellings beskryf die woord "data" die beste?
Kennis en feitewat uit navorsing verkry is
Iets wat haalbaar, logies of sinvol is
Eenhede van inligting wat deur waarneming ingesamel word
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 2 pts
Is die volgende stelling waar of onwaar? "Sakegeleenthede word deur entrepreneurs geïdentifiseer en dan omskep in 'n besigheidsidee."
Onwaar
Waar
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 4 pts
Watter EEN van die volgende is NIE 'n rede hoekom dit belangrik is om behoeftes en begeertes te assesseer nie?
Dit skep 'n waarborg vir die mark
Besluit watter inligting jy gaan benodig
Soms word 'n produk eskep waarvoor daar geen begeerte is nie, en dan moet daar 'n begeerte onder die mark geskep word
Dit is die sleutels tot suksesvolle geleenthede
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 3 pts
'n ______ word gebruik om data in te samel wat verband hou met ;n sakegeleentheid.
vraelys
navorsingsinstrument
5.
OPEN ENDED QUESTION
1 min • 6 pts
Noem die DRIE kriteria van 'n goeie navorsingsinstrument
Evaluate responses using AI:
OFF
Answer explanation
Die kriteria vir 'n goeie navorsingsinstrument is die volgende: geldig, betroubaar, vermy vooroordeel
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
30 sec • 3 pts
'n Voorbeeld van 'n navorsingsinstrument:
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 3 pts
'n ______ is 'n plan met gedetailleerde riglyne wat die reëls rondom navorsing verduidelik
Navorsingsplan
Navorsingsprotokol
8.
OPEN ENDED QUESTION
30 sec • 4 pts
Noem twee punte waaroor jy moet seker maak as jy 'n besigheidsgeleentheid nastreef:
Evaluate responses using AI:
OFF
Answer explanation
Jy moet seker maak oor die volgende aspekte:
Die produk of diens moet veilig wees
2. Die produk of diens behoort nie sleg vir mense se gesondheid te wees nie
3. Dit moenie die omgewing benadeel nie
4. Mag geen wet oortree of inbreuk op enige kopiereg
9.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 2 pts
Dui aan of die volgende waar of onwaar is: Navorsingsprotokol spreek integriteit van navorsing aan.
Waar
Onwaar
Similar Resources on Wayground
14 questions
POB Chapter 1.2 Review
Quiz
•
9th - 12th Grade
13 questions
Supply and Demand - Curves and Graphs
Quiz
•
9th - 12th Grade
10 questions
FP Obj 1.04 Stock
Quiz
•
9th - 12th Grade
10 questions
Personal Financial Planning 10-1
Quiz
•
9th - 12th Grade
10 questions
Excel Expert 2 KA
Quiz
•
10th - 12th Grade
10 questions
Business Organization - Chapter 2.1 Quiz
Quiz
•
10th Grade
10 questions
BUS 2.1
Quiz
•
9th - 10th Grade
10 questions
Lesson 1 MS Word 2016
Quiz
•
9th - 12th Grade
Popular Resources on Wayground
20 questions
Brand Labels
Quiz
•
5th - 12th Grade
10 questions
Ice Breaker Trivia: Food from Around the World
Quiz
•
3rd - 12th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
20 questions
ELA Advisory Review
Quiz
•
7th Grade
15 questions
Subtracting Integers
Quiz
•
7th Grade
22 questions
Adding Integers
Quiz
•
6th Grade
10 questions
Multiplication and Division Unknowns
Quiz
•
3rd Grade
10 questions
Exploring Digital Citizenship Essentials
Interactive video
•
6th - 10th Grade