Search Header Logo

AFR08L61 - Hersiening

Authored by Woodridge Connect

World Languages

8th Grade

AFR08L61 - Hersiening
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

9 questions

Show all answers

1.

REORDER QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Rangskik die volgende stappe van die lees proses.

tydens lees

pre-lees

post-lees

2.

MATCH QUESTION

1 min • 4 pts

Media Image

Verbind die volgende woorde met die korrekte woordsoorte.

werkwoord

hy

byvoeglike naamwoord

skop

bywoord

mooi

selfstandige naamwoord

Durban

voornaamwoord

vinnig

3.

MATCH QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Verbind die volgende woorde met die korrekte woordsoorte.

want

voorsetsel

hy

voegwoord

onder

voornaamwoord

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Wat noem ons die voegsel wat voor aan die basis of stamwoord gevoeg word?

5.

MATCH QUESTION

1 min • 5 pts

Media Image

Pas die korrekte leestekens by die korrekte sinne.

Waar gaan jy

Media Image

Pasop, daar kom die leeu

Media Image

Hy is baie stout

Media Image

My ma is kwaad want ek het nie my huiswerk gedoen nie.

Media Image

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

2 mins • 5 pts

Media Image

Skryf die volgende sin in die ontkennende vorm:

Wilma doen haar skoolwerk.

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

2 mins • 5 pts

Media Image

Skryf die volgende sin in die indirekte rede:

Fred vra: "Het jy botter?"

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?