
Letterkunde toets
Authored by Izaan Potgieter
Other
10th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die Inhoud van 'n gedig?
Verwys na 'n ander teks.
Die inhoud van die gedig.
Dit is die naam van die gedig.
Dit suggereer wat die titel in verband het met die gedig.
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die naam van 'n gedig is die...
(a)
3.
OPEN ENDED QUESTION
3 mins • Ungraded
Waarmee hou tipografie in verband?
Evaluate responses using AI:
OFF
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Watse twee kan gesien word as selfstandige gedigte?
'n Limeriek & 'n sonnet
'n Limeriek & 'n koeplet
'n Sonet & 'n kwatryn
'n Kwatryn & 'n Oktaaf
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Is die Subtitel dieselfde as die Titel van 'n gedig?
Waar
Amper
Onwaar
Gladnie
6.
OPEN ENDED QUESTION
5 mins • Ungraded
Verduidelik wat Enjambement is en noem ten minste 3 Funksies van enjambement.
Evaluate responses using AI:
OFF
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die teenoorgestelde van klimaks?
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?