Search Header Logo

Graad 9 Afrikaans - Spotprent

Authored by Woodridge Connect

Education, Fun, World Languages

9th Grade

Graad 9 Afrikaans - Spotprent
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

7 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wat beteken die term, nie-verbale kommunikasie?

Kommunikasie wat nie van woorde afhanklik is nie.

Die manier waarop 'n buikspreker (ventriloquist) kommunikeer.

Kommunikasie wat nie van boodskappe afhanklik is nie.

Kommunikasie wat nie van 'n spreker afhanklik is nie.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die doel van 'n spotprent?

Om te vermaak.

Om te spot.

Om die gek te skeer.

Om 'n grap van iets ernstig te maak.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waarop maak 'n spotprent staat om doeltreffend te wees?

Die voorkennis van die leser.

Die leser se sin vir humor.

Die leser se vermoë om te kan lees.

Die leser se vermoë om lippe te kan lees.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

"Pow", "Boom" en " Kadwa!" is voorbeelde van?

Klanknabootsing

Geluide

Klappe

Babataal

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Waarom is kleur so belangrik in 'n spotprent?

Kleur dra betekenis oor of versterk 'n idee.

Kleur maak die spotprent meer leesbaar.

Kleur maak die spotprent meer aantreklik.

Kleur is 'n vorm van nie-verbale kommunikasie.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hoe weet ons wie is aan die woord in 'n spotprent?

Die spreker se mond is oop.

Daar is 'n spraakborrel naby sy kop.

Daar is woorde wat uit sy mond kom.

Daar is 'n gedagtewolk naby sy kop?

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die verskil tussen 'n spraakborrel en 'n gedagtewolk?

Die borrel is solied met 'n lyn na die spreker.

Die vorm verskil.

Die letters in spraakborrels is groter.

Daar is gewoonlik meer borrels as wolke.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?