
Toekomende Tyd - Future tense
Authored by Michael Campbell
Other
6th Grade
Used 249+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Jessie koop ' n nuwe rugbybal vir Saterdag se wedstryd Begin met Môre sal.......
Môre sal koop Jessie 'n nuwe rugbybal vir Saterdag se wedstryd
Môre sal Jessie 'n nuwe rugbybal vir Saterdag se wedstryd koop.
Môre sal Jessie 'n nuwe rugbybal vir Saterdag koop se wedstryd .
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die plantasie bome groei vinnig in die koel weer.Begin met Môre sal
Môre sal plantasie bome groei vinnig in die koel weer
Môre sal die plantasie bome in die koel weer groei.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Cheslyn hardloop met die bal onder sy arm.Begin met Môre sal
Môre sal Cheslyn met die bal met sy arm onder hardloop.
Môre sal Cheslyn met die bal onder sy arm hardloop.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Tom gee sy kat katkos. Begin met Môre sal
Môre sal Tom sy gee kat katkos
Môre sal Tom kat katkos gee.
Môre sal kat Tom katkos gee.
Môre sal Tom sy kat katkos gee.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Bayanda koop vyf lekkers vir homself. Môre sal
Môre sal Bayanda koop vyf lekkers vir homself.
Môre sal Bayanda vyf lekkers vir homself gekoop.
Môre sal Bayanda vyf lekkers vir homself koop.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?