Afrikaans Revision Gr5 T4

Afrikaans Revision Gr5 T4

4th - 6th Grade

31 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

De Geschiedenis van Aruba

De Geschiedenis van Aruba

3rd - 6th Grade

28 Qs

Reise- sprawdzian

Reise- sprawdzian

5th - 11th Grade

35 Qs

die Körperteile

die Körperteile

KG - 12th Grade

26 Qs

Meine Wohnung

Meine Wohnung

1st Grade - Professional Development

30 Qs

formatieve toets grammatica 1hv4

formatieve toets grammatica 1hv4

1st - 10th Grade

30 Qs

Suzie se soeperdoeper sjampoe

Suzie se soeperdoeper sjampoe

5th Grade

29 Qs

niemiecki

niemiecki

1st - 5th Grade

30 Qs

od włókna do ubrania klasa 5

od włókna do ubrania klasa 5

5th Grade

26 Qs

Afrikaans Revision Gr5 T4

Afrikaans Revision Gr5 T4

Assessment

Quiz

Other

4th - 6th Grade

Hard

Created by

Keri Ascott-Evans

Used 31+ times

FREE Resource

31 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte voornaamwoorde:
Mev. Evans het 'n boek. ___ gebruik dit elke dag. 
Hy
Sy
Jou
Jy

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte voornaamwoorde:
As jy 'n appel koop, is die appel ___.
hy
sy
joune
u s'n

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte voornaamwoorde:
Die man staan in die straat en ___ kyk na die fietse.
sy
hy
jou
jy

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte voornaamwoorde:
Ons ry op die trein en geniet ___ rit.
hy
sy
jou
ons

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte voornaamwoorde:
U koop 'n hond. Die hond is nou ___.
syne
joune
u s'n
hare

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die volgende sinne in ontkennende vorm:
Die boer ken iemand. 
Nee, hy ken nie iemand nie.
Nee, die boer ken niemand nie.
Nee, die boer ken iemand nie.
Nee, hy ken iemand nie. 

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die volgende sinne in ontkennende vorm:
Jy sal nog die leier wees.
Nee, hy sal nie nog die leier wees nie.
Nee, jy sal nooit die leier wees.
Nee, sy sal nooit die leier wees nie. 
Nee, jy sal nooit die leier wees nie.

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?