Verkleinwoorde

Verkleinwoorde

Assessment

Flashcard

World Languages

6th Grade

Hard

Created by

VANESSA MALHERBE

FREE Resource

Student preview

quiz-placeholder

9 questions

Show all answers

1.

FLASHCARD QUESTION

Front

verkleinwoorde

Back

diminutives

(small of something)

2.

FLASHCARD QUESTION

Front

een vokaal wat met F, G, K, P, S, eindig

blik

grap

lig

kis

blaf

Back

double the last letter add an IE

blikkie

grappie

liggie

kissie

blaffie

3.

FLASHCARD QUESTION

Front

enkel vokaal wat met B, L, M, N, R eindig

rib

vul

lam

man

kar

Back

double the last letter and add ETJIE

ribbetjie

vulletjie

lammetjie

mannetjie

karretjie

4.

FLASHCARD QUESTION

Front

dubble vokaal wat met F, G, K, P, S eindig

graaf

deeg

fees

gaap

kraak

Back

drop one vowel and add IE

grafie

degie

fesie

gapie

krakie

5.

FLASHCARD QUESTION

Front

Woorde wat met D of T eindig

hond

hand

tand

bult

boot

fluit

Back

Just add JIE

hondjie

handjie

tandjie

bultjie

bootjie

fluitjie

6.

FLASHCARD QUESTION

Front

tweed klanke wat met F, G,K, P, S eindig

brief

vliegtuig

boek

huis

Back

just add IE

briefie

vliegtuigie

boekie

huisie

7.

FLASHCARD QUESTION

Front

twee klanke wat met L, N, R eindig

uil

deur

masjien

Back

just add TJIE

uiltjie

deurtjie

masjientjie

8.

FLASHCARD QUESTION

Front

lang vokaal wat met M eindig

boom

droom

geheim

oom

Back

just add PIE

boompie

droompie

geheimpie

oompie

9.

FLASHCARD QUESTION

Front

woorde wat met ING eindig

bedding

doring

toring

gaping

Back

change the G to K and add IE

beddinkie

dorinkie

torinkie

gapinkie